Welkom By Lede in Christus Kerk Parys
‘n Liefdevolle geloofsfamilie wat God se woord uitleef en mekaar dien.
Ons sien uit om u by ons te verwelkom
ONS DIENSTYE
Sondae
- Sondag Erediens 09:30
- Kinderbediening 09:30
- Jeug/Jong Krygers 16:30
- Sondag Aanddiens 18:00
Woensdae
- Biduur 18:30
- Orkesoefening 19:30


Jaun & Milene du Preez
Presiderende pastoorspaar
‘n Liefdevolle geloofsfamilie wat God se woord uitleef en mekaar dien.
39 Kort Street; Parys; Free State
Mon — Thu / 8am – 4pm
